Know a place?

We're genetically programmed to avoid places with bad water. So I dig up the dirt on the best and worst coffee around Cape Town and South Africa.
Been somewhere good? Got a new menu? Find DR on Facebook, leave a comment, and I'll don my hat and investigate.
Darkly Roasted on Facebook

Sort by Quality:

_★ (48) _★★ (44) _★★★ (42) _★★★★ (29) _★★★★★ (12) _☢ (35)

2012/02/17

ATKV Buffelspoort NW ★★★

Cappuccino met room (Douw Egberts) R9
Een vingerdruk op die masjien in die groot eetsaal en 'n Cappuccino val in die koppie, amper, amper oorvloeiend in drama.
Die brousel is 'n bietjie vuil op die tong met amper geen nasmaak, maar die eerste smaakie is van 'n lekker donker roosterboontjie.
Die oord self is absoluut paradys, en weekdag kos lukse akomodasie amper dieselfde as 'n kampeerplek.
Kom kuier vir die dag of 'n paar dae, daar is so baie om te sien en doen.
Net jammer die boeretroos is nie so opmerkend soos die res van dié paradys nie.

No comments:

Post a Comment